Rob Riggle

Rob Riggle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Allen Riggle Jr.[1]
Geboorte 21 April 1970 (1970-04-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Riggle (gebore 21 April 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), 21 Jump Street (2012), en Dumb and Dumber To (2014), en in die televisiereeks The Daily Show (1996).

  1. According to the State of Kentucky. Kentucky Birth Index, 1911–1999. Searchable at http://www.familytreelegends.com/records/12252

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy